Märkisch-Oderland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Märkisch-Oderland (amptelik: Landkreis Märkisch-Oderland) is 'n administratiewe distrik in die ooste van die Duitse deelstaat Brandenburg. Dit word in die noorde begrens deur die distrik Barnim, in die ooste deur die Republiek van Pole, in die suide deur die selfregerende stad Frankfurt (Oder) en die distrik Oder-Spree, en in die weste deur die deelstaat Berlyn.
Meer inligting Wapen, Ligging in Duitsland ...
Wapen | Ligging in Duitsland |
---|---|
Basiese gegewens | |
Deelstaat: | Brandenburg |
Administratiewe setel: | Seelow |
Oppervlakte: | 2 127,9 vk km |
Bevolking: | 191 685 (31 Desember 2016) |
Bevolkingsdigtheid: | 90,1 inwoners per vk km |
Kenteken: | MOL, FRW, SEE, SRB |
Administratiewe verdeling: | 45 munisipaliteite |
Landrat: | Gernot Schmidt (SPD) |
Amptelike webwerf: | maerkisch-oderland.de |
Ligging in Brandenburg | |
Sluit
Seelow is die administratiewe setel van Märkisch-Oderland, Strausberg die grootste stad in die distrik. Die natuurpark Märkische Schweiz is in Märkisch-Oderland geleë.