Mérida, Venezuela
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mérida is 'n stad in Venezuela, en die hoofstad van die gelyknamige departement. Die stad lê in die noorde van die Andes, op ongeveer 1500 meter hoogte. Die temperatuur wissel tussen 12 ° C en 26 ° C.
Taalgebruik moet nagegaan word: Die teks moet vir spelling, sinsbou en woordkeuse nagegaan word. Indien dit nie binne twee weke versorg word nie, mag dit vir verwydering kwalifiseer. |
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Venezuela |
Deelstaat | Mérida |
Koördinate | 8°36′N 71°9′W |
Gestig op | 9 Oktober 1558 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 59,39 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 630 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 199 878 |
- Bevolkingsdigtheid | 3 365,52/vk km |
Tydsone | UTC -4 |
Burgemeester | Carlos García |
Amptelike webwerf | merida.com.ve/ Geargiveer 10 Junie 2019 op Wayback Machine |