Mahershala Ali
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Mahershala Ali (gebore 16 Februarie 1974) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Curious Case of Benjamin Button (2008) en The Place Beyond the Pines (2012), en in die televisiereekse House of Cards (2013) en Luke Cage (2016).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Mahershala Ali | |
Geboorte | 16 Februarie 1974 (1974-02-16) (50 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit