Majubaberg
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Majubaberg is 'n berg naby Volksrust en vorm deel van die Drakensberge, Suider-Afrika se grootste bergreeks. Die woord majuba beteken "berg van die duiwe" in Zoeloe.
Kitsfeite
Majubaberg | |
---|---|
Ligging | Suid-Afrika |
Hoogte | ? meter bo seevlak |
Reeks | Drakensberge |
Koördinate | 27°27′41.76″S 29°51′40.68″O |
Sluit
Die Slag van Majuba het in 1881 hier plaasgevind. Die veldslag was 'n deurslaggewende oorwinning vir die Boere en het daartoe gelei dat die Britse bevelvoerders op 21 Maart 1881 'n vredesooreenkoms geteken het.
Die Buffelsrivier ontspring hier.
Hierdie Suid-Afrika-verwante artikel is slegs 'n saadjie. U kan ons wikipedia help deur dit uit te brei.