Malibamat'so-rivier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Malibamat'so-rivier is 'n groot rivier in die ooste van Lesotho. Die rivier ontspring op die noordegrens van Lesotho en vloei 'n lang afstand suidwaarts voordat dit by die Senqurivier (die Sothonaam vir die Oranjerivier) aansluit.
Kitsfeite Malibamat'so-rivier Madibamat'so, Koördinate: 29°33′11″S 28°42′17″O ...
Malibamat'so-rivier Madibamat'so | |
---|---|
Die Malibamat'so-rivier | |
Stroomgebied | Lesotho |
Oorsprong | Malutiberge |
Monding | Oranjerivier |
Monding-hoogte | 1713 m |
Koördinate: 29°33′11″S 28°42′17″O |
Sluit
Ongeveer in die helfte van sy loop word water van die rivier opgegaar in die reuse Katsedam, Afrika se hoogste dam op 1 993 meter (6,539 voet) bo seevlak.[1]