Marion Game
From Wikipedia, the free encyclopedia
Marion Game (gebore 31 Julie 1938 - 23 Maart 2023) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Asterix and the Vikings (2006) en in die televisiereekse Au théâtre ce soir (1966), Les brigades du Tigre (1974), en Commissaire Moulin (1976).
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Marion Game | |
Geboorte | 31 Julie 1938 |
---|---|
Sterfte | 23 Maart 2023 (op 84) |
Nasionaliteit | Frans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit