Marlboro (Gautrein-stasie)
trein stasie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Marlborostasie is 'n stasie op die Gautrein hoëspoedtreinroete in Marlboro, Gauteng. Die stasie is op 8 Junie 2010 voltooi en geopen.
Marlboro
Gautreinstasie
Adres
Marlboro-rylaan (N3)
Marlboro
Gauteng
26°5′1″S 28°6′41″O
Voltooi
8 Junie 2010