Mary Ann Mobley
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mary Ann Mobley (17 Februarie 1937 – 9 Desember 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Get Yourself a College Girl (1964) en in die televisiereekse Burke's Law (1963), Mission: Impossible (1966), en Fantasy Island (1977).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Mary Ann Mobley | |
Geboorte | (1937-02-17)17 Februarie 1937 |
---|---|
Sterfte | 9 Desember 2014 (op 77) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit