Maya Rudolph
Amerikaanse aktrise en komediant / From Wikipedia, the free encyclopedia
Maya Rudolph (gebore 27 Julie 1972) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Away We Go (2009), Bridesmaids (2011), The Way Way Back (2013), en Inherent Vice (2014).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Maya Rudolph | |
Geboortenaam | Maya Khabira Rudolph |
---|---|
Geboorte | 27 Julie 1972 (1972-07-27) (51 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1996–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit