Megan Ward
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Megan Ward (gebore 24 September 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Trancers II (1991) en Encino Man (1992), en in die televisiereeks Dark Skies (1996).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Megan Ward | |
Geboortenaam | Megan Marie Ward |
---|---|
Geboorte | 24 September 1969 (1969-09-24) (54 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit