Melissa Joan Hart
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Melissa Joan Hart (gebore 18 April 1976) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Drive Me Crazy (1999) en in die televisiereekse Clarissa Explains It All (1991), Sabrina, the Teenage Witch (1996), en Melissa & Joey (2010).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Melissa Joan Hart | |
Geboorte | 18 April 1976 (1976-04-18) (48 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en regisseuse |
Aktiewe jare | 1985–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit