Menterwolde
From Wikipedia, the free encyclopedia
Menterwolde is 'n voormalige munisipaliteit in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. Die munisipaliteit is gestig in 1990 deur die samevoeging van die munisipaliteite Meeden, Muntendam en Oosterbroek. Muntendam is die administratiewe setel van die voormalige munisipaliteit gewees.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Menterwolde | |
---|---|
Voormalige munisipaliteit | |
Die kerk van Noordbroek, 14e eeu | |
Ligging van Menterwolde in Groningen-provinsie | |
Koördinate: 53°08′N 6°52′O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Groningen |
Munisipaliteit | Midden-Groningen |
Oppervlak | |
• Totaal | 81,62 km2 (31,51 vk. myl) |
• Land | 80,33 km2 (31,02 vk. myl) |
• Water | 1,29 km2 (0,50 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 12 250 |
• Digtheid | 152/km2 (390/vk. myl) |
Poskode | 9630-39, 9649-51 |
Skakelkodes | 0598 |
Webwerf | www.menterwolde.nl |
Sluit
Op 1 Januarie 2018 is Menterwolde opgegaan in die nuwe munisipaliteit Midden-Groningen.