Mokala- Nasionale Park
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Mokala- Nasionale Park is in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Dit park se naam is 'n Setswana-naam vir Kameeldoringboom. Die park is 80 km suidwes vanaf Kimberley, in Junie 2007 geproklameer en is 19 611 ha groot.
Kitsfeite Koördinate: 29°10′0″S 24°21′0″O ...
Mokala- Nasionale Park | |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Naaste dorp | Kimberley |
Koördinate: 29°10′0″S 24°21′0″O | |
Oppervlak | 19 611 ha |
Openingsjaar | 2007 |
Bestuursliggaam | SANParke |
Webblad | Mokala- Nasionale Park |
Sluit
Diere is vanaf die voormalige Vaalbos Nasionale Park hierheen oorgeplaas deur SANParke.