Molly Picon
From Wikipedia, the free encyclopedia
Molly Picon (28 Februarie 1898 – 5 April 1992) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Yidl mitn fidl (1936), Fiddler on the Roof (1971), For Pete's Sake (1974), en The Cannonball Run (1981).
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Molly Picon | |
Geboorte | (1898-02-28)28 Februarie 1898 |
---|---|
Sterfte | 5 April 1992 (op 94) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit