Montserrat Caballé
From Wikipedia, the free encyclopedia
Montserrat Caballé (1933-2018) was ’n Spaanse operasangeres en een van die belangrikste soprane van die 20ste eeu.[1] As sanger het sy 'n wye verskeidenheid rolle vertolk, maar sy word veral met die belcanto-repertoire geassosieer, waarin sy as een van die mooiste moderne eksponente beskou word. Sy het 'n stem met groot omvang en merkwaardige skoonheid, wat sy met haar onberispelike musikaliteit en 'n foutlose tegniek kombineer.
Kitsfeite Agtergrondinligting, Geboortenaam ...
Montserrat Caballé | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | María de Montserrat Viviana Concepción Caballé i Folch |
Gebore | 12 April 1933 (1933-04-12) (91 jaar oud) Barcelona, Spanje |
Sterf | 6 Oktober 2018 Barcelona |
Genres | Opera |
Beroep(e) | Sangeres |
Jare aktief | 1956–2018 |
Webwerf | montserrat-caballe.de |
Sluit