Moshoeshoe II
From Wikipedia, the free encyclopedia
Moshoeshoe II (ook voorheen gespel Mosjesj II) (2 Mei 1938 – 15 Januarie 1996), vroeër bekend as Constantine Bereng Seeiso, was die opperhoof van Lesotho totdat dié land sy volle onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk in 1966 ontvang het en hy sy vader, Simon Seeiso Griffith opgevolg het. Hy was koning van Lesotho van 1966 tot sy ballingskap in 1990 en die tweede keer van 1995 tot sy dood in 1996.
Kitsfeite Dinastie, Bewind ...
Moshoeshoe II | |
---|---|
Koning van Lesotho | |
Moshoeshoe II in 1970 | |
Dinastie | Huis van Moshoeshoe |
Bewind | 4 Oktober 1966 – 15 Januarie 1996 |
Volle naam | Constantine Bereng Seeiso |
Ander titels | motlotlehi |
Gebore | 2 Mei 1938 |
Morija, Lesotho | |
Gesterf | 15 Januarie 1996 |
naby Marakabei, Lesotho | |
Voorganger | Homself as opperhoof van Lesotho |
Opvolger | Letsie III |
Gade | Tabitha Masentle Lerotholi Mojelain |
Kinders | David Mohato Bereng Seeiso Seeiso Bereng Seeiso van Lesotho Constance Christina Maseeiso |
Vader | Simon Seeiso Griffith |
Moeder | ’Mantšebo |
Sluit