Murrayfield-stadion
From Wikipedia, the free encyclopedia
Murrayfield-stadion is 'n sportstadion in Edinburg, die hoofstad van Skotland en is die tuiste van die Skotse Rugbyunie. Dit het op 'n stadium die rekord gehou vir die meeste toeskouers by 'n rugbywedstryd met 104 000 wat die wedstryd tussen Skotland en Wallis in 1975 bygewoon het. Tans is die stadion se sitplek-alleen kapasiteit 67 800.
Kitsfeite Ligging, Koördinate ...
Murrayfield-stadion | ||
Die Murrayfield-stadion in 2005 | ||
Ligging | Murrayfield, Edinburg, Skotland | |
---|---|---|
Koördinate | 55°56′32″N 3°14′27″W | |
Eienaar | Skotse Rugbyunie | |
Operateur | Skotse Rugbyunie | |
Kapasiteit | 67 144 | |
Oppervlak | Ondergrondsverhitte gras | |
Konstruksie | ||
Geopen | 1925 | |
Renovasie | 1995 | |
Boukoste | £50 miljoen (herkonstruksie) | |
Argitek | Connor Milligan | |
Huurders | ||
Skotse Rugbyunie Edinburgh Rugby (1996–) Edinburgh Sevens (2007–2011) Heart of Midlothian (2004–2007) Scottish Claymores (1995–2002) |
Sluit