Nicolas-Louis de Lacaille
From Wikipedia, the free encyclopedia
Nicolas-Louis de Lacaille (Rumigny, 15 Maart 1713 – Parys, 21 Maart 1762), voorheen soms de la Caille gespel, was 'n Franse geestelike wat as die grondlegger van die wetenskaplike bestudering van die sterrekunde en weerkunde in Suider-Afrika beskou kan word.
Kitsfeite Gebore, Oorlede ...
Nicolas de Lacaille | |
Portret van Nicolas-Louis de Lacaille deur Melle Le Jeuneux in 1762 | |
Gebore | (1713-03-15)15 Maart 1713 Rumigny, Frankryk |
---|---|
Oorlede | 21 Maart 1762 (op 49) Parys, Frankryk |
Nasionaliteit | Frans |
Vakgebied | Sterrekunde en Geodesie |
Sluit