North Harbour-stadion
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die North Harbour-stadion is 'n groot stadion in Albany, North Shore City in Nieu-Seeland. Die stadion is in 1997 geopen, na amper 'n dekade se besprekings, beplanning en konstruksie. Dit het 'n reghoekige vorm en word hoofsaaklik vir rugbywedstryde en opelugkonserte aangewend, terwyl die aangrensende ovaalvormige stadion vir krieketwedstryde ingespan word. Verskeie wedstryde is gedurende die Rugbywêreldbeker 2011 hier gespeel.
Kitsfeite Ligging, Koördinate ...
North Harbour-stadion | ||
Buiteaansig van die North Harbour-stadion | ||
Ligging | North Shore City, Nieu-Seeland | |
---|---|---|
Koördinate | 36°43′37″S 174°42′6″O | |
Eienaar | Auckland Stadsraad | |
Operateur | Trustees | |
Kapasiteit | 25 000 | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Geopen | 8 Maart 1997 | |
Boukoste | NZ$41 miljoen | |
Huurders | ||
North Harbour Rugbyunie (Air New Zealand Cup) (1997–nou) Auckland Blues (Superrugby) (1999–nou) af en toe New Zealand Knights (A-Liga) (2005–2007) |
Sluit