Novial
From Wikipedia, the free encyclopedia
Novial (nov-, nuwe + IAL, international auxiliary language Engels vir internasionale hulptaal) is 'n kunsmatige taal geskep deur Professor Otto Jespersen, 'n Deense taalkundige wat voorheen deel van die Ido beweging was. Hy het Novial geskep om 'n internasionale hulptaal te wees. Die doel van die taal was om internasionale kommunikasie en vriendskap te bevorder, sonder om enige iemand se moedertaal te vervang.
Kitsfeite Taalkodes ...
Novial | ||
---|---|---|
Gepraat in: | ||
Gebied: | ||
Totale sprekers: | ||
Taalfamilie: | Indo-Europees Kunsmatige taal Novial | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | ||
ISO 639-3: | nov | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Sluit
Die taal se woordeskat is hoofsaaklik op germaanse en romaanse tale gebaseer.