Oliver Platt
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Oliver Platt (gebore 12 Januarie 1960) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Three Musketeers (1993), Bicentennial Man (1999), Lake Placid (1999), en 2012 (2009).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Oliver Platt | |
Geboortenaam | Oliver James Platt |
---|---|
Geboorte | 12 Januarie 1960 (1960-01-12) (64 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1987–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit