Orlando Jones
From Wikipedia, the free encyclopedia
Orlando Jones (gebore 10 April 1967) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Replacements (2000), Evolution (2001), The Time Machine (2002), en Drumline (2002).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Orlando Jones | |
Geboorte | 10 April 1967 (1967-04-10) (57 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1987–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit