Osjikoto
From Wikipedia, the free encyclopedia
Osjikoto is een van die 14 streke van Namibië. Osjikoto se hoofdorp en grootste dorp is Tsumeb. In die noorde grens Osjikoto aan Ohangwena, in die ooste aan Kawango-Wes, in die suide aan Otjozondjoepa en Kunene, en in die weste aan Osjana.
Osjikoto | |
---|---|
Hoofstad: | Omuthiya |
Grootste stad: | Tsumeb |