Otto Lilienthal
Duitse lugvaartpionier / From Wikipedia, the free encyclopedia
Karl Wilhelm Otto Lilienthal (Aklam, 23 Mei 1848 – Berlyn, 10 Augustus 1896) was 'n Duitse uitvinder en ontwerper van baie sweeftuie. Hy word beskou as een van die pioniers van die vliegtuig.