Pat Musick
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Pat Musick (gebore 26 Januarie 1956) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente An American Tail (1986), Batman: Mask of the Phantasm (1993), en Mr. Peabody & Sherman (2014), en in die televisiereeks Duckman: Private Dick/Family Man (1994).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Pat Musick | |
Geboortenaam | Patrice Anne Musick |
---|---|
Geboorte | 26 Januarie 1956 (1956-01-26) (68 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Mae Whitman |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1981–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit