Pedro Calderón de la Barca
From Wikipedia, the free encyclopedia
Pedro Calderón de la Barca (17 Januarie 1600, Madrid - 25 Mei 1681) was 'n Spaanse skrywer, ridder van die Orde van Santiago en hoofsaaklik bekend as een van die mees vooraanstaande barokskrywers van die Goue Eeu, veral vir sy teaterstukke.