Peggy Stewart (aktrise)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Peggy Stewart (5 Junie 1923 – 29 May 2019) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Code of the Prairie (1944), Firebrands of Arizona (1944), Rustlers of Devil's Canyon (1947), en The Runaways (2010).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Peggy Stewart | |
Geboortenaam | Peggy O'Rourke |
---|---|
Geboorte | 5 Junie 1923 |
Sterfte | 29 Mei 2019 (op 95) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1937–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit