Peper
From Wikipedia, the free encyclopedia
Peper (Piper nigrum) is die spesery wat algemeen langs die sout op die eettafel staan.
Kitsfeite Peperplant, Wetenskaplike klassifikasie ...
Peperplant | |
---|---|
Peperplant | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | Embryophyta |
Klas: | Spermatopsida |
Orde: | Piperales |
Familie: | Piperaceae |
Genus: | Piper |
Spesie: | P. nigrum |
Binomiale naam | |
Piper nigrum | |
Sluit
Daar is letterlik honderde verskillende soorte peper in kookkuns dwarsoor die hele aarde in gebruik.
Die genus Piper van die peperfamilie (Piperaceae) se voorbeelde sluit o.a. in: swartpeper, witpeper en groenpeper.