Phillip Van Dyke
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Phillip Van Dyke (gebore 13 Junie 1984) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Fantastic Four (1994) en in die televisiereekse The Home Court (1995) en Gilmore Girls (2000).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Phillip Van Dyke | |
Geboorte | 13 Junie 1984 (1984-06-13) (39 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1989–2008 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit