Pichilemu
From Wikipedia, the free encyclopedia
Pichilemu (Mapudungun vir: "Kleine Bos") is 'n toerisme-stad en gemeente wat in die sentrale gebied van Chili aan die Stille Oseaan gelêe is. Dit is die hoofstad van die provinsie Cardenal Caro.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Pichilemu | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 34°24′0″S 72°0′0″W | |
Land | Chili |
Provinsie | Cardenal Caro |
Stigting | 6 Oktober 1845 |
Regering | |
• Burgemeester | Roberto Córdova Carreño |
Oppervlak | |
• Totaal | 749,1 km2 (289,2 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 12 392 |
• Digtheid | 16,54/km2 (42,8/vk. myl) |
Tydsone | UTC-4 (CLT) |
• Somertyd | UTC-3 (CLST) |
Webwerf | pichilemu.cl |
Sluit
Die strand van Pichilemu word beskou as een van die wêreld se beste plekke vir branderplankryery, veral die sektor van Punta de Lobos, waar wedstrye gereeld gehou word.