Pierre Spies
From Wikipedia, the free encyclopedia
Pierre Spies (gebore 8 Junie 1985 in Pretoria) is 'n Springbok rugbyspeler wat 10 jaar lank as agsteman vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby gespeel het. Hy het 53 toetse vir die Springbokke op agsteman en flank gespeel.
Kitsfeite Volle naam, Geboortedatum ...
| |||||
Volle naam | Pierre Johan Spies | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 8 Junie 1985 (1985-06-08) (38 jaar oud) | ||||
Geboorteplek | Pretoria, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,94 m | ||||
Massa | 111 kg | ||||
Skool | Afrikaans Hoër Seunskool, Pretoria | ||||
Universiteit | Universiteit van Pretoria | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Agsteman | ||||
Springbokno. | 777 | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Tukkies | |||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2015 2016-huidig |
Kintetsu Liners Montpellier |
8 4 |
(20) (5) | ||
korrek soos op 16 April 2016. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2005-2010 | Blou Bulle | 17 | (20) | ||
korrek soos op 16 April 2016. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2005-2015 | Bulls | 119 | (145) | ||
korrek soos op 16 April 2016. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2006-2013 | Suid-Afrika | 53 | (35) | ||
korrek soos op 16 April 2016. |
Sluit
Sedert 2016 speel hy op agsteman vir Montpellier Hérault se span in Frankryk.