Pisa
munisipaliteit in die Italiaanse / From Wikipedia, the free encyclopedia
Pisa is 'n stad in Italië naby die mond van die Arnorivier in die streek Toskane. Dit is ook die hoofstad van die provinsie Pisa. Die stad het ongeveer 89 940 inwoners, hulle word Pisano (enkelvoud) en Pisani (meervoud) genoem.
Kitsfeite Land, Streek ...
Pisa | |
---|---|
Stad | |
Die Skewe Toring van Pisa. | |
Ligging van die Provinsie Pisa in die Italiaanse streek Toskane | |
Koördinate: 43°43′00″N 10°24′00″O | |
Land | Italië |
Streek | Toskane |
Provinsie | Pisa |
Regering | |
• Burgemeester | Marco Filippeschi |
Oppervlak | |
• Totaal | 185 km2 (71 vk. myl) |
Hoogte | 4 m (13 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 89 940 |
• Digtheid | 480/km2 (1 200/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
• Somertyd | UTC+2 (MEST) |
Poskode | 56100 |
Webwerf | www.pisa.it |
Sluit
Die stad is veral beroemd vir sy Skewe Toring van Pisa.