Praia, Kaap Verde
From Wikipedia, the free encyclopedia
Praia is die hoofstad en grootste stad van Kaap Verde. Die stad het 'n bevolking van 151 436 in 2015. Die Praia Internasionale Lughawe is nabygeleë.
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Kaap Verde |
Provinsie | Santiago |
Koördinate | 14°55′N 23°31′W |
Gestig op | 1770 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2008) | 124 661 |
- Bevolkingsdigtheid | /vk km |
- Metropolitaanse gebied | |
Tydsone | UTC -1 |
Burgemeester | |