Progressiewe Party
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Progressiewe Party het uit die Verenigde Party ontstaan en was die oorspronklike voorloper van die huidige Amptelike Opposisie in die Suid-Afrikaanse parlement, die Demokratiese Alliansie.
Kitsfeite Leier, Gestig ...
Progressiewe Party | |
PP | |
Leier | Colin Eglin |
---|---|
Gestig | 1959 |
Ontbind | 1975 (versmelt met Reformiste Party) |
Voorafgegaan deur | Verenigde Party |
Opgevolg deur | Progressiewe Reformiste Party |
Ideologie | Liberalisme, Anti-apartheid |
Sluit