Proklamasiedag
From Wikipedia, the free encyclopedia
Proklamasiedag is die naam van 'n amptelike of nie-amptelike vakansiedag of ander herdenking wat 'n belangrike proklamasie herdenk. In sommige gevalle kan dit die dag van, of die herdenking van 'n monarg se troonbestyging wees. Dit kan ook die onafhanklikheid van 'n land vier, die beëindiging van 'n oorlog, of selfs die bekragtiging van 'n belangrike verdrag.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |