Qacha's Nek
From Wikipedia, the free encyclopedia
Qacha's Nek is 'n dorp in Lesotho, slegs twee kilometer van die Suid-Afrikaanse grens. Dit is sedert 1888 die hoofstad (kampdorp) van Lesotho se Qacha's Nek-distrik. Die dorp is 1 980 meter bo seevlak en het 'n bevolking van ongeveer 8 000 mense (2004).