Quito
From Wikipedia, the free encyclopedia
Quito (Spaans: San Francisco de Quito) is die hoofstad en tweede grootste stad van Ecuador naas Guayaquil. Die stad het 'n bevolking van 1 619 791 in 2010 gehad en beslaan 'n oppervlakte 352 km². Die stad is op 6 Desember 1534 deur Spanjaarde onder Sebastián de Belalcázar gestig. Die historiese middestad van Quito is in 1978 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys.
Meer inligting QuitoSan Francisco de Quito ...
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Ecuador |
Provinsie | Pichincha |
Koördinate | 00°13′N 78°31′W |
Gestig op | 6 Desember 1534 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 352 vk km |
Hoogte bo seevlak | 2 850 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2019) | 1 978 376 |
- Metropolitaanse gebied (2019) | 2 700 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 4 602 /vk km |
Tydsone | UTC -5 |
Burgemeester | Pabel Muñoz |
Amptelike webwerf | quito.gob.ec |
Sluit