Rebel Wilson
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rebel Wilson (gebore 2 Maart 1980) is 'n Australiese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bridesmaids (2011), Pitch Perfect (2012), Pitch Perfect 2 (2015), en How to Be Single (2016).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Rebel Wilson | |
Geboortenaam | Melanie Elizabeth Bownds |
---|---|
Geboorte | 2 Maart 1980 (1980-03-02) (44 jaar oud) |
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit