Rekenaargrafika
prente en grafika, moontlik geanimeerde, wat met behulp van rekenaars gegenereer word, vir die transformasie en samegestel van verskeie bronne van beelde of data met presiese definisies van styl, uitleg, effekte, volgordebepaling en sinchronisasie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Rekenaargrafika is 'n dissipline van rekenaarwetenskap wat handel oor die vertoon van beelde met behulp van rekenaars.
Dit sluit aan die een kant die voorstelling van meetkundige inligting in rekenaargeheue, die sogenaamde geometriese modellering, en andersyds die omskakeling van hierdie meetkundige modelle in beelde, die sogenaamde weergawe, in.