Rekenaaringenieur
persoon wat rekenaarwetenskap studeer of beoefen / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die rekenaaringenieurswese is noú verwant aan die elektroniese ingenieurswese.
Die fokus is eerder op digitale kommunikasie of digitale hardeware-ontwerp, i.p.v. analoog. Daar is ook sterk klem op programmering, rekenaarnetwerke en algemene kommunikasienetwerke. Die hoofvelde is:
Kommunikasiestelsels
Digitale stroombaan (mikroverwerkers)