Revolusie (musiekgroep)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Revolusie is 'n Afrikaanse rockgroep wat in 2006 deur Karlien van Jaarsveld (hoofsanger) gestig is, maar sy bedank in 2008 uit die groep. Die ander groeplede is Claud Samuel (hoof kitaarspeler), Rod Amsterdam (tromme) en Pieter de Jager (bas).
- Vir rewolusie, 'n skielike en radikale omslag of verandering, sien Rewolusie.
Kitsfeite Genres, Jare aktief ...
Revolusie | |
---|---|
Genres | Rockmusiek |
Jare aktief | 2006–2008 |
Etikette | Hathor-rekords |
Lede | Claud Samuel Rod Amsterdam Pieter de Jager |
Gewese lede | Karlien van Jaarsveld |
Sluit