Ricardo Antonio Chavira
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Ricardo Antonio Chavira (gebore 1 September 1971) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Piranha 3D (2010) en in die televisiereekse Desperate Housewives (2004) en Burn Notice (2007).
Kitsfeite Nasionaliteit, Kinders ...
Ricardo Antonio Chavira | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit