Richard I van Boergondië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Richard I van Boergondië of Richard Justiciarius (de Rechtsbrenger, die Bringer van Geregtigheid) (858 – 1 September 921), was vanaf 880 graaf van Autun, en die grondlegger van die Hertogdom Boergondië (918-921).
Kitsfeite Hertog van Boergondië, Opgevolg deur ...
Richard I van Boergondië | |
Opgevolg deur | Roedolf van Frankryk |
---|---|
Graaf van Auxerre | |
Voorafgegaan deur | Girbold |
Opgevolg deur | Roedolf van Frankryk |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 858 |
Sterf | 1 September 921 (op ongeveer 63-jarige ouderdom) Auxerre |
Kind(ers) | Roedolf Hugo die Swarte Boso I Ermengard van Boergondië Adelheid van Boergondië Richildis van Boergondië |
Sluit