Robert H. Harris
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Robert H. Harris (15 Julie 1911 – 30 November 1981) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bundle of Joy (1956), Mirage (1965), en Valley of the Dolls (1967), en in die televisiereeks The Man from U.N.C.L.E. (1964).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Robert H. Harris | |
Geboortenaam | Robert H. Hurwitz |
---|---|
Geboorte | (1911-07-15)15 Julie 1911 |
Sterfte | 30 November 1981 (op 70) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit