Robyn Lively
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Robyn Lively (gebore 7 Februarie 1972) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Wildcats (1986), Teen Witch (1989), The Karate Kid Part III (1989), en Ouija (2014).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Robyn Lively | |
Geboorte | 7 Februarie 1972 (1972-02-07) (52 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1978–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit