Rolls-Royce
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad / From Wikipedia, the free encyclopedia
Rolls-Royce kan na een van die volgende verwys:
- Rolls-Royce Limited, die oorspronklike Britse vervaardiger van motorkarre en vliegtuigenjins.
- Rolls-Royce Griffon, 'n tipe vliegtuigenjin.
- Rolls-Royce Merlin, 'n tipe vliegtuigenjin.
- Rolls-Royce Trent, 'n tipe vliegtuigenjin.
In 1971 word die maatskappy genasionaliseer en in 1973 opgedeel in:
- Rolls-Royce plc, die vliegtuigmotor-, skeepsmotor- en verdedigings- en energiegroep; en
- Rolls-Royce Motors, die motorkontrakteur wat tans aan Volkswagen behoort, maar nie meer Rolls-Royces bou nie.
BMW hou tans die regte om die naam Rolls-Royce te gebruik:
- Rolls-Royce Motor Cars, BMW-afdeling wat sedert 2003 Rolls-Royce motorkarre bou.
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |
Wys alle artikels waarvan die titel begin met Rolls-Royce of met Rolls-Royce in die titel. |