Rooibekrenostervoël
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Rooibekrenostervoël (Buphagus erythrorhynchus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël van savanne en boomveld en dwaal gereeld tot buite sy normale gebied. Hulle word gewoonlik by wild en vee gesien. Die voël is 19 cm groot en weeg 42–59 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-billed Oxpecker.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Rooibekrenostervoël | |
---|---|
'n Rooibekrenostervoël in die Sabi Sand-wildreservaat, Suid-Afrika. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Buphagidae/Sturnidae |
Genus: | |
Spesie: | B. erythrorhynchus |
Binomiale naam | |
Buphagus erythrorhynchus Stanley, 1814 | |
Verspreiding |
Sluit