Rosso
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rosso is 'n stad in Mauritanië en het 'n bevolking van 48 992 in 2002 gehad. Die stad is aan die Sénégalrivier net noord van Senegal geleë.
Kitsfeite Land, Streek ...
Rosso | |
---|---|
Stad | |
'n Uitsig oor Rosso | |
Koördinate: 16°30′46″N 15°48′18″W | |
Land | Mauritanië |
Streek | Trarza |
Bevolking | |
• Totaal | 48 922 |
Sluit