Roxann Dawson
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Roxann Dawson (gebore 11 September 1958) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Star Trek: Voyager (1995), The Americans (2013), House of Cards (2013), en Mercy Street (2016).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Roxann Dawson | |
Geboortenaam | Roxann Caballero |
---|---|
Geboorte | 11 September 1958 (1958-09-11) (65 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1985–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit