Saasveld, Nederland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Saasveld in die gemeente Dinkelland is ‘n dorp in die streek Twente in die Nederlandse provinsie Overijssel. Dit lê noord van die stad Hengelo en net 30 km wes van die grens tussen Nederland en Duitsland.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Saasveld | |
---|---|
Dorp | |
Die R.K. Sint-Plechelmuskerk in Saasveld | |
Ligging van Saasveld in Dinkelland | |
Ligging van Dinkelland-munisipaliteit in Overijssel | |
Koördinate: 52°20′00″N 6°48′00″O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Overijssel |
Gemeente | Dinkelland |
Bevolking | |
• Totaal | 1 657 |
Tydsone | UTC+01:00 (MET) |
• Somertyd | UTC+02:00 (MEST) |
Sluit